Soek altyd vrede en daardie kalmte wat kom wanneer mens weer aan die Heilige Gees verbind word. Want dit is hierdie eenvoudige daad wat vir 'n mens die grootste voordele sal bring. Want wanneer 'n mens weer met jou siel verbind deur gebed, word jy outomaties weer met die vader, die seun en die Heilige Gees verbind, aangesien die siel nog nooit hierdie kontak verloor het nie.
© MN Hopkins
To read the original quotation in English, please click on the link provided below:
No comments:
Post a Comment